News

Skoon oudit

Hantam 1ste in Noord-Kaap wat skoon oudit behaal. 13 April 2022 Die Hantam munisipaliteit in Calvinia is die 1ste plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap om ‘n skoon oudit te behaal. Werner Jonker, senior bestuurder vir finansies en korporatiewe dienste vir die Hantam -munisipaliteit , sê die geheim tot die suksesverhaal is dat hulle die regte …

Skoon oudit Read More »